Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 18-19

“Die Regter van die hele aarde” vernietig Sodom en Gomorra

“Die Regter van die hele aarde” vernietig Sodom en Gomorra

18:23-25, 32; 19:24, 25

Wat kan ons leer uit Jehovah se optrede met Sodom en Gomorra?

  • Jehovah sal goddeloosheid nie vir altyd toelaat nie

  • Dié wat die toekomstige oordeel sal oorleef, is dié wat na God luister en sy wil doen. – Lu 17:28-30

VRA JOU AF: ‘Ontstel die skaamtelose gedrag van hierdie goddelose wêreld my?’ (2Pe 2:7). ‘Wys my daaglikse lewe dat dit vir my die belangrikste ding is om Jehovah se wil te doen?’