Abraham leer jong Isak oor Jehovah

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Februarie 2020

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor die toekoms en oor hoe God sy beloftes sal vervul.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Verbond wat jou raak

Watter seëninge sal ons kry as gevolg van die belofte wat duisende jare gelede aan Abraham gemaak is?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wat kan jy uit die Broadcasting-liedjies leer?

Hoe leer die Broadcasting-liedjies ons praktiese lesse?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah het vir Abram en Sarai ander name gegee – Hoekom?

Hoe kan jy, net soos Abram en Sarai, ’n goeie naam by God maak?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe egpare hulle huwelik kan versterk

Hoe kan paartjies by Abraham en Sara leer om hulle huwelik sterker te maak?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Die Regter van die hele aarde” vernietig Sodom en Gomorra

Wat beteken die vernietiging van Sodom en Gomorra vir mense van vandag?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Ondersoek die Skrif elke dag – Vind jy daarby baat?

Hoe kan jy daarby baat vind om God se Woord elke dag te ondersoek?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah kom altyd sy beloftes na

Hoe kan die vervulling van Jehovah se beloftes aan Abraham en Sara jou geloof versterk?