Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

18-24 Februarie

ROMEINE 7-8

18-24 Februarie
  • Lied 27 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wag jy ‘met gretige verwagting’?”: (10 min.)

    • Ro 8:19 – “Die seuns van God” sal binnekort openbaar gemaak word (w12 7/15 11 ¶17)

    • Ro 8:20 – “Die skepping is aan nietigheid onderwerp . . . op grond van hoop” (w12 3/15 23 ¶11)

    • Ro 8:21 – Die skepping sal “van die slawerny aan die verderflikheid vrygemaak” word (w12 3/15 23 ¶12)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ro 8:6 – Wat is die verskil tussen “om die vlees te bedink” en “om die gees te bedink”? (w17.06 3)

    • Ro 8:26, 27 – Hoe reageer Jehovah op “onuitgesproke kreuninge”? (w09 11/15 7 ¶20)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 7:13-25 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE