Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JESAJA 47–51

Gehoorsaamheid aan Jehovah lei tot seëninge

Gehoorsaamheid aan Jehovah lei tot seëninge

48:17

  • Omdat Jehovah vir ons lief is, wys hy vir ons ‘die weg wat ons moet bewandel’ sodat ons gelukkig kan wees. Ons bevoordeel onsself as ons gehoorsaam is aan hom

“Vrede net soos ’n rivier”

48:18

  • Jehovah belowe dat ons baie vrede sal hê. Dit sal soos ’n rivier nooit ophou vloei nie

“Regverdigheid soos die golwe van die see”

  • Ons regverdige dade kan so ontelbaar soos die golwe van die see wees