Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

8-14 Februarie

NEHEMIA 5-8

8-14 Februarie
  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Nehemia was ’n uitstekende opsiener”: (10 min.)

    • Ne 5:1-7—Nehemia het na die volk geluister en opgetree (w06 2/1 9 ¶2)

    • Ne 5:14-19—Nehemia was nederig, onselfsugtig en het onderskeidingsvermoë aan die dag gelê (w06 2/1 10 ¶4)

    • Ne 8:8-12—Nehemia het bygedra tot die volk se geestelike onderrigting (w06 2/1 11 ¶4)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ne 6:5—Waarom het Sanballat “’n oop brief” aan Nehemia gestuur? (w06 2/1 9 ¶3)

    • Ne 6:10-13—Waarom het Nehemia nie Semaja se voorstel aanvaar nie? (w07 7/1 30 ¶15)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: Ne 6:14–7:7a (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die Ontwaak! aan deur die voorbladonderwerp te gebruik. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat belangstelling getoon het in die voorbladonderwerp van die Ontwaak! Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) Demonstreer ’n Bybelstudie (bh 28-29 ¶4-5).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 62

  • Streef jy na ’n opsienersamp?: (15 min.) Toespraak deur ’n ouer man, gebaseer op Die Wagtoring van 15 September 2014, bladsy 3-6. Speel die video Broers, streef ’n voortreflike werk na wat in Desember 2015 op JW Broadcasting verskyn het. Beklemtoon wat die regte beweegredes is om diensvoorregte na te streef, en verduidelik hoe ’n broer dit kan doen. Spoor broers op liefdevolle wyse aan om te kwalifiseer om as bedieningsknegte en ouer manne te dien.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 8 ¶17-27, en hersiening van hoofstuk (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 125 en gebed