Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

4-10 Desember

SEFANJA 1–HAGGAI 2

4-10 Desember
  • Lied 151 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Soek Jehovah voor die dag van sy toorn”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Sef 1:8—Watter waarskuwing is daar vir ons in hierdie vers? (w07 11/15 11 ¶3)

    • Hag 2:9—Hoe was die heerlikheid van Serubbabel se tempel groter as dié van Salomo se tempel? (w07 12/1 9 ¶2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Hag 2:1-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op die “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om soveel as moontlik kopieë van die Ontwaak! nr. 6 van 2017 te versprei. Maar omdat ons graag persoonlik met mense wil praat, moet ons nie die nuutste tydskrif by huise los waar niemand tuis is nie.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 30

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Die suiwer taal bevorder vrede en eenheid (Sef 3:9): (10 min.) Bespreking gebaseer op Die Wagtoring van 15 Augustus 2012, bladsy 12, paragraaf 4. Speel die video Eers vyande, nou vriende.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 22 ¶8-16

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 136 en gebed