Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | SAGARIA 1-8

“Gryp die slip van ’n Joodse man vas”

“Gryp die slip van ’n Joodse man vas”

8:20-23

Tien man uit al die tale van die nasies sal die slip van ’n Joodse man vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan.” Gedurende hierdie laaste dae kom mense uit alle nasies om Jehovah saam met gesalfde Christene te aanbid

Op watter maniere ondersteun die ander skape vandag die gesalfdes?

  • Hulle doen alles wat hulle kan in die predikingswerk

  • Hulle gee alles wat hulle kan om die werk finansieel te ondersteun