Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

28 Augustus–3 September

ESEGIËL 39-41

28 Augustus–3 September
  • Lied 107 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Esegiël se tempelvisioen en jy”: (10 min.)

    • Ese 40:2—Jehovah se aanbidding is hoog bo enige ander vorm van aanbidding verhewe (w99 3/1 11 ¶16)

    • Ese 40:3, 5—Jehovah sal beslis sy voorneme in verband met rein aanbidding vervul (w07 8/1 10 ¶2)

    • Ese 40:10, 14, 16—Ons moet volgens Jehovah se verhewe en regverdige standaarde lewe om hom te aanbid op ’n manier wat hy goedkeur (w07 8/1 11 ¶4)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 39:7—Hoe ontheilig mense God se naam wanneer hulle hom vir ongeregtigheid blameer? (w12 9/1 21 ¶2)

    • Ese 39:9—Wat sal ná Armageddon met die oorlogswapens gebeur wat die nasies agterlaat? (w89 8/15 14 ¶20)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 40:32-47

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 17 Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!