Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Geloof

Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Geloof

WAAROM DIT BELANGRIK IS:

  • Ons het geloof nodig om God se hart bly te maak.—Heb 11:6

  • Geloof in God se beloftes help ons om beproewinge te verduur.—1Pe 1:6, 7

  • ’n Tekort aan geloof kan tot sonde lei.—Heb 3:12, 13

HOE OM DIT TE DOEN:

Hoe kan ek my geloof en my gesin se geloof versterk?

KYK NA DIE VIDEO STREEF DINGE NA WAT LOJALITEIT OPBOU—GELOOF. BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Wat is “geloof sonder huigelary”? (1Ti 1:5)

  • Watter negatiewe invloede moet ons vermy om sterk geloof op te bou?

  • Hoekom sal ons tydens die groot verdrukking geloof nodig hê? (Heb 10:39)