Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

29 Augustus–4 September

PSALM 110-118

29 Augustus–4 September
  • Lied 61 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wat sal ek Jehovah vergoed?”: (10 min.)

    • Ps 116:3, 4, 8—Jehovah het die psalmis van die dood gered (w87 3/15 24 ¶5)

    • Ps 116:12—Die psalmis wou sy dankbaarheid teenoor Jehovah betoon (w09 7/15 29 ¶4-5; w98 12/1 24 ¶3)

    • Ps 116:13, 14, 17, 18—Die psalmis was vasbeslote om sy verpligtinge teenoor Jehovah na te kom (w10 4/15 27, venster)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 110:4—Waarna verwys die “gesweer” in hierdie vers? (w14 10/15 11 ¶15-17; w06 9/1 13 ¶7)

    • Ps 116:15—Waarom moet hierdie teks tydens ’n begrafnistoespraak nie op die oorledene toegepas word nie? (w12 5/15 22 ¶2)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 110:1–111:10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) ll 16—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) ll 17—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 179-181 ¶17-19—Help die student om te sien hoe hy die inligting kan toepas.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 82

  • Leer die waarheid aan ander”: (7 min.) Bespreking.

  • Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei”: (8 min.) Bespreking. Speel die eerste video van die voorgestelde aanbieding vir September en bespreek waarom dit doeltreffend is. Wek entoesiasme vir die kampanje en spoor almal aan om hulppionierdiens te doen.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 23 ¶1-14

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 144 en gebed

    Let wel: Speel die lied eers een keer deur voordat dit gesing word.