Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 87-91

Bly in die skuilplek van die Allerhoogste

Bly in die skuilplek van die Allerhoogste

Jehovah se “skuilplek” bied geestelike veiligheid

91:1, 2, 9-14

  • Vandag is toewyding en doop ’n vereiste as ons in Jehovah se skuilplek wil woon

  • Hierdie plek is onbekend aan diegene wat nie op God vertrou nie

  • Diegene in Jehovah se skuilplek word nie beïnvloed deur enigiemand of enigiets wat hulle geloof in God en hulle liefde vir hom in gevaar kan stel nie

“Die voëlvanger” probeer ons vang

91:3

  • Voëls is versigtig, moeilik om te verstrik

  • Voëlvangers bestudeer die gewoontes van voëls noukeurig en maak planne om hulle te vang

  • Satan, “die voëlvanger”, hou Jehovah se volk noukeurig dop en stel strikke om hulle geestelikheid te vernietig

Vier van die dodelike strikke wat Satan gebruik:

  • Mensevrees

  • Materialisme

  • Slegte vermaak

  • Persoonlike verskille