Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

13-19 April

GENESIS 31

13-19 April
  • Lied 112 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jakob en Laban sluit ’n vredesverbond”: (10 min.)

    • Ge 31:44-46 – Jakob en Laban het ’n hoop klippe op mekaar gepak en die ete van die verbond daarop geëet (it-1-E 883 ¶1)

    • Ge 31:47-50 – Hulle het die plek Gal-Ed en die Wagtoring genoem (it-2-E 1172)

    • Ge 31:51-53 – Hulle het belowe dat daar vrede tussen hulle sou wees

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 31:19 – Hoekom het Ragel dalk die terafim-beeldjies gesteel wat aan haar pa behoort het? (it-2-E 1087-1088)

    • Ge 31:41, 42 – Wat leer ons uit Jakob se voorbeeld oor hoe ons moet reageer wanneer die mense vir wie ons werk “moeilik is om tevrede te stel”? (1Pe 2:18; w13 3/15 21 ¶8)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 31:1-18 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die suster verduidelik wat die teks beteken en hoe dit ons raak? Hoe het sy reëlings gemaak vir die herbesoek?

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 4).

  • Eerste besoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Goeie nuus-brosjure aan en gebruik les 5 om ’n Bybelstudie te begin (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE