Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Wie was Jesus?

Teks: Mt 16:16

Volgende keer: Hoekom het Jesus gesterf?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Hoekom het Jesus gesterf?

Teks: Mt 20:28

Volgende keer: Hoe kan ons wys dat ons Jesus se losprysoffer waardeer?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Hoe kan ons wys dat ons Jesus se losprysoffer waardeer?

Teks: Joh 17:3

Volgende keer: Wat gebeur by die vergaderinge van Jehovah se Getuies?

KAMPANJE OM GEDENKMAALUITNODIGINGS TE VERSPREI (23 Maart – 19 April):

Ons wil jou graag na ’n baie belangrike geleentheid nooi. Hier is jou eie uitnodiging. Op Vrydag 19 April sal miljoene mense regoor die wêreld vergader om die dood van Jesus Christus te herdenk. Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word. Ons nooi jou ook na ’n toespraak wat die week tevore gehou sal word, met die titel: “Streef die werklike lewe na!”

Volgende keer, as die persoon belangstel: Hoekom het Jesus gesterf?