Susters hou ’n Bybelstudie in Chili

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Desember 2016

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir Ontwaak! en hoe jy iemand kan leer wat die oorsake van lyding is. Gebruik die voorstelle om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Laat ons opgaan na die berg van Jehovah”

Die profeet Jesaja het beskryf hoe mense hulle oorlogswapens in landbougereedskap sal verander. Dit toon dat Jehovah se volk vrede sal nastreef (Jesaja 2:4).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening—Bereik die hart met “Hou julle in God se liefde”

Die “God se liefde”-boek help Bybelstudente om te sien hoe goddelike beginsels met ons daaglikse lewe verband hou.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die Messias het profesieë vervul

Jesaja het voorspel dat die Messias in die streek van Galilea sou preek. Jesus het hierdie profesie vervul terwyl hy gereis het om die goeie nuus te verkondig.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Hier is ek! Stuur my!”

Hoe kan ons Jesaja se gewillige gees en geloof navolg? Leer uit die ondervinding van ’n gesin wat getrek het om te dien waar meer verkondigers nodig is.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die aarde sal vol wees van die kennis van Jehovah

Hoe is Jesaja se profesie van die paradys op die aarde in die verlede vervul, hoe word dit nou vervul en hoe sal dit in die toekoms vervul word?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Goddelike onderrigting help om vooroordeel te oorkom

Twee persone wat eers vyande was, word geestelike broers—danksy die krag wat goddelike onderrigting het om mense te verenig.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die misbruik van mag lei tot ’n verlies van gesag

Hoe moes Sebna sy gesag gebruik het? Waarom het Jehovah hom met Eljakim vervang?