DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 30 Desember 2019–2 Februarie 2020.

Bou sterk vriendskappe op voordat die einde kom

Ons kan baie uit die ondervinding van Jeremia leer, wie se vriende hom gehelp het om deur die moeilike tyd net voor die vernietiging van Jerusalem te kom.

Hoe die heilige gees ons help

God se heilige gees kan ons help om te volhard. Maar om ten volle by die heilige gees baat te vind, is daar vier dinge wat ons moet doen.

Hou jy jou “groot skild van geloof” in ’n goeie toestand?

Ons geloof is soos ’n skild wat ons beskerm. Wat kan ons doen om seker te maak dat ons skild van geloof in ’n goeie toestand is?

Lesse wat ons uit die boek Levitikus kan leer

In die boek Levitikus is daar wette wat Jehovah aan eertydse Israel gegee het. Omdat ons Christene is, is ons nie meer onder hierdie wette nie, maar dit kan ons nog steeds help.

Doen wat jy besluit het om te doen

Selfs wanneer ons goeie besluite maak, kan dit moeilik wees om te doen wat ons besluit het. Kyk na praktiese voorstelle wat jou kan help om klaar te maak wat jy begin het.

Het jy geweet?

Watter rol het bestuurders in Bybeltye gespeel?