DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2017

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 29 Januarie tot 25 Februarie 2018.

“Ek weet dat hy . . . sal opstaan”

Hoe kan ons seker wees dat daar ’n opstanding in die toekoms sal wees?

“Ek het die hoop op God”

Hoekom is die hoop in die opstanding so belangrik vir Christene?

Onthou jy?

Het jy die onlangse nommers van Die Wagtoring noukeurig gelees? Kyk of jy die volgende Bybelvrae kan beantwoord.

Vrae van lesers

Het die geslagslyn wat tot die Messias gelei het in eertydse Israel, altyd verband gehou met die eersgeboortereg?

Vrae van lesers

Stem die gebruik van ’n IUD as geboortebeperking deur getroude Christene ooreen met Bybelbeginsels?

Ouers—Help julle kinders om wys te word vir redding

Baie Christenouers is dalk ’n bietjie bekommerd wanneer hulle seun of dogter hulle wil toewy en gedoop wil word. Hoe kan Christenouers hulle kinders help om te groei tot redding?

Jongmense—Hou aan om aan julle eie redding te werk

Doop is ’n ernstige stap, maar jongmense hoef nie daarvoor bang te wees nie.

LEWENSVERHAAL

Ek laat dinge agter om Christus te volg

Felix Fajardo was net 16 jaar oud toe hy besluit het om ’n dissipel van Christus te word. Meer as 70 jaar later is hy glad nie spyt dat hy dit gedoen het nie.

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2017

Hierdie lys sal jou help om verskillende artikels te kry wat in Die Wagtoring vir 2017 verskyn het.