Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2016

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2016

Met die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

  • Boekrolle in Bybeltye, Nr. 1

  • Dawid en Goliat—Werklik gebeur? Nr. 5

  • “Ek is bereid om te gaan” (Rebekka), Nr. 3

  • Godsdiens deur mense uitgedink? Nr. 4

  • Gronde waarop Joodse godsdiensleiers egskeiding toegestaan het, Nr. 4

  • Hoofpriesters in Griekse Geskrifte, Nr. 1

  • In spesiale posisie bid? Nr. 6

  • Leer by die voëls, Nr. 6

  • Moet jy aan ’n godsdiens behoort? Nr. 4

  • Slaan ag op waarskuwings, Nr. 2

  • Sou iemand onkruid in saailand saai? Okt.

  • “Stryd behoort aan Jehovah” (Dawid), Nr. 5

  • Vergelyk oortuigings met Bybel, Nr. 4

  • Verhoor God alle gebede? Nr. 6

  • Visioene van die hemel, Nr. 6

  • Vryheid deur Rome aan Jode in Judea toegestaan, Okt.

  • Waar kan jy vertroosting vind? Nr. 5

  • Wanneer ’n geliefde sterf, Nr. 3

  • Wat gebeur wanneer ons sterf? Nr. 1

  • Wat is die Koninkryk van God? Nr. 5

  • Weefstowwe en kleurstowwe in Bybeltye, Nr. 3

  • Wêreld sonder geweld moontlik? Nr. 4

  • Wie is die Duiwel? Nr. 2

  • Woord wat baie beteken het! (“dogter”), Nov.

BYBEL

  • Het behoue gebly, Nr. 4

  • Hoofstukke en verse, Nr. 2

  • Lefèvre d’Étaples (vertaler), Nr. 6

BYBEL VERANDER LEWENS

  • Een jaar van vrede en geluk (A. Broggio), Nr. 1

  • Ek het geleer om respek vir vroue te hê (J. Ehrenbogen), Nr. 3

  • Ek was verbitterd en gewelddadig (A. de la Fuente), Nr. 5

  • Suksesvol ná vele mislukkings (J. Mutke), Nr. 4

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

  • Aanbid by heiligdomme? Nr. 2

  • Beter as goud (goddelike wysheid), Aug.

  • “Bewaar praktiese wysheid”, Okt.

  • Goeie nuus voor amptenare verdedig, Sept.

  • Help in jou gemeente, Mrt.

  • Hou aan om Jehovah met vreugde te dien, Feb.

  • Jou bediening soos die dou? Apr.

  • Kosbaarder as diamante (eerlikheid), Jun.

  • Moet jou nie bekommer nie, Nr. 1

  • Onsekerheid—Hoe oorkom, Nr. 1

  • Sagmoedigheid—Die wyse weg, Des.

  • Waarom eerlik wees? Nr. 1

JEHOVAH

  • “Moenie bang wees nie. Ek sal jou help”,  Jul.

  • Naam, Nr. 3

JEHOVAH SE GETUIES

  • “Die werk is groot” (bydraes), Nov.

  • Gewillig aangebied in Ghana, Jul.

  • “Koninkryksverkondigers in Brittanje—Word wakker!!” (1937), Nov.

  • ‘My werk dra vrug’ (Duitsland, Eerste Wêreldoorlog), Aug.

  • Vind baat by Jehovah se leiding (ondervindinge), Sept.

JESUS CHRISTUS

  • Josef se vader, Nr. 3

  • Manier waarop melaatses behandel, ongewoon, Nr. 4

  • Waarom gely en gesterf? Nr. 2

LEWENSVERHALE

  • Geluk gevind deur te gee (R. Parkin), Aug.

  • Goeie voorbeelde probeer navolg (T. McLain), Okt.

  • Het “alles vir alle soorte mense” geword (D. Hopkinson), Des.

  • Hou vas aan Bybelwaarheid—sonder arms (B. Merten), Nr. 6

  • Jehovah het my gehelp om suksesvol te wees (C. Robison), Feb.

  • Nonne word ware geestelike susters (F. en A. Fernández), Apr.

STUDIEARTIKELS

  • Beoefen geloof in Jehovah se beloftes, Okt.

  • Besef jy hoe belangrik dit is om ander op te lei? Aug.

  • Besef jy hoe belangrik dit is om geestelike vooruitgang te maak? Aug.

  • Bly geestelik sterk terwyl jy in ’n anderstalige veld dien, Okt.

  • Bly neutraal in ’n verdeelde wêreld, Apr.

  • Dankbaar vir God se onverdiende goedhartigheid, Jul.

  • Die gees getuig met ons gees, Jan.

  • Die huwelik—Die oorsprong en doel daarvan, Aug.

  • Erken en waardeer Jehovah as ons Pottebakker, Jun.

  • “Gaan . . . en maak dissipels van mense van al die nasies”, Mei

  • Georganiseer in ooreenstemming met God se Boek, Nov.

  • Getrouheid bring God se goedkeuring mee, Apr.

  • Het jy groot respek vir Jehovah se Boek? Nov.

  • Hoe neem jy persoonlike besluite? Mei

  • Hoe om ’n sukses van ’n Christenhuwelik te maak, Aug.

  • Hou aan om mekaar elke dag aan te moedig, Nov.

  • Hou aan om te stry vir Jehovah se seën, Sept.

  • Hulle het weggebreek van valse godsdiens, Nov.

  • Jehovah beloon dié wat hom ernstig soek, Des.

  • Jehovah het hom “my vriend” genoem, Feb.

  • Jehovah lei sy volk op die weg van die lewe, Mrt.

  • “Jehovah ons God is een Jehovah”, Jun.

  • Jongmense—Hoe kan julle vir doop voorberei? Mrt.

  • Jongmense—Is julle gereed om gedoop te word? Mrt.

  • Jongmense, versterk julle geloof, Sept.

  • Julle is deur onverdiende goedhartigheid vrygemaak, Des.

  • Jy kan help om ons Christelike eenheid te versterk—Hoe? Mrt.

  • “Laat die volharding sy werk voltooi”, Apr.

  • Laat God se “onbeskryflike vrye gawe” jou beweeg, Jan.

  • “Laat jou hande nie slap word nie”, Sept.

  • Laat jy die Groot Pottebakker toe om jou te vorm? Jun.

  • Leer by Jehovah se lojale knegte, Feb.

  • Los geskille in ’n gees van liefde op, Mei

  • “Moenie goedhartigheid teenoor vreemdelinge vergeet nie”, Okt.

  • Moenie toelaat dat ander se foute jou laat struikel nie, Jun.

  • “Om die gees te bedink, beteken lewe en vrede”, Des.

  • Om saam met God te werk, verskaf ons vreugde, Jan.

  • “Ons sal saam met julle gaan”, Jan.

  • Ouers, help julle kinders om geloof op te bou, Sept.

  • Soek die Koninkryk, nie dinge nie, Jul.

  • Uit die duisternis geroep, Nov.

  • Verander die Bybel nog steeds jou lewe? Mei

  • Verheerlik jy God deur jou kleredrag? Sept.

  • Verkondig die goeie nuus van onverdiende goedhartigheid, Jul.

  • Versterk jou geloof in die dinge waarop jy hoop, Okt.

  • Vind ten volle baat by Jehovah se voorsienings, Mei

  • Volg Jehovah se hegte vriende na, Feb.

  • Waarom moet ons ‘aanhou waak’? Jul.

  • Waarom moet ons vir aanbidding bymekaarkom? Apr.

  • Wees lojaal aan Jehovah, Feb.

  • Wees vasbeslote om ‘julle broederliefde te laat voortduur’! Jan.

  • Werp al julle sorge op Jehovah, Des.

VRAE VAN LESERS

  • Man met sekretaris se inkhoring en ses manne met wapens (Ese 9:2), Jun.

  • Satan Jesus na tempel geneem? (Mt 4:5; Lu 4:9), Mrt.

  • Twee stokke wat een stok word (Ese 37), Jul.

  • Waarom geskil oor hoe hande was? (Mr 7:5), Aug.

  • Wanneer was God se volk gevangenes van Babilon die Grote? Mrt.

  • Wat is “die woord van God”? (Heb 4:12), Sept.