DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2025

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 9 Junie–13 Julie 2025.

STUDIEARTIKEL 14

“Kies . . . self wie julle gaan dien”

Word gestudeer gedurende die week van 9-15 Junie 2025.

STUDIEARTIKEL 15

“Om nader aan God te kom”, is goed vir ons!

Word gestudeer gedurende die week van 16-22 Junie 2025.

STUDIEARTIKEL 16

Om nader aan mekaar te kom, is goed vir ons!

Word gestudeer gedurende die week van 23-29 Junie 2025.

STUDIEARTIKEL 17

Ons is nooit alleen nie

Word gestudeer gedurende die week van 30 Junie–6 Julie 2025.

STUDIEARTIKEL 18

Jong broers – Volg Markus en Timoteus na

Word gestudeer gedurende die week van 7-13 Julie 2025.

Kry die meeste uit die prente

Kyk hoe die prente in ons publikasies belangrike lesse kan beklemtoon en jou kan help om dit te onthou.