Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding

Inleiding

WAT DINK JY?

Wie het die heel beste geskenk in die heelal gegee?

“Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo, want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte.”Jakobus 1:17.

Hierdie tydskrif help ons om ’n geskenk van God te waardeer wat beter as enigiets anders is.