Onderwerpindeks vir Ontwaak! 2017

Onderwerpindeks vir Ontwaak! 2017

Ontwaak! is ’n tydskrif met onderwerpe van algemene belang wat die grootste verspreiding ter wêreld geniet!

Meer as 360 miljoen eksemplare in meer as 100 tale!

ALLERLEI

  • Die waarheid oor slegte geeste: Nr. 2

  • Doen jy dalk te veel? Nr. 4

  • Energiebesparing: Nr. 5

DIE BYBEL SE BESKOUING

DIERE EN PLANTE

  • Arktiese seeswaeltjie: Nr. 4

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

  • Depressie onder tieners: Nr. 1

GODSDIENS

  • Kom die Bybel regtig van God af? Nr. 3

JEHOVAH SE GETUIES

  • “Hulle liefde het ons diep geraak” (Nepal-aardbewing): Nr. 1

LANDE EN VOLKE

MENSEVERHOUDINGS

  • Belangrikheid van werkies by die huis (ouers): Nr. 3

  • Glimlag—Dit sal almal se dag ophelder: Nr. 1

  • Goeie naam is beter as groot rykdom: Nr. 4

  • Klein hartjies met groot hartseer: Nr. 2

  • Leer jou kind om nederig te wees (ouers): Nr. 6

  • Opwindend—Maar is dit die moeite werd? (jongmense): Nr. 5

  • Toon waardering (die huwelik): Nr. 1

  • Wanneer die kinders uit die huis is (die huwelik): Nr. 4

  • Wanneer ’n ouer sterf (jongmense): Nr. 2

ONDERHOUDE

  • Breinnavorser verduidelik waarom hy aan God glo (Rajesh Kalaria): Nr. 4

  • Ontwerper van sagteware verduidelik waarom hy aan God glo (Dr. Fan Yu): Nr. 3

PERSONE UIT DIE GESKIEDENIS

WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE

  • Is die wêreld buite beheer? Nr. 6

  • Wanneer ’n ramp tref—Hoe lewens gered kan word: Nr. 5

WETENSKAP

  • Briljante blou van die Pollia-bessie: Nr. 4

  • Hitteskerm van die silwermier: Nr. 1

  • Manier waarop die heuningby land: Nr. 2

  • See-otter se vel: Nr. 3

  • Senuweestelsel van die dermkanaal: Nr. 3

  • Vorm van die skulp: Nr. 5