ONTWAAK! Nr. 6 2017 | Is die wêreld buite beheer?
Waarom lyk dit asof die wêreld handuit ruk?
Die Bybel sê: “Dit behoort nie aan die mens wat loop om sy voetstappe te rig nie.”—Jeremia 10:23.
Hierdie Ontwaak! verduidelik hoekom baie mense in ’n beter toekoms vir ons wêreld glo.
VOORBLADONDERWERP
Is die wêreld buite beheer of nie?
Die simboliese “Oordeelsdaghorlosie” wys dat ons in 60 jaar nog nooit so na aan ’n wêreldramp was nie! Staar ons ’n wêreldramp in die gesig?
VOORBLADONDERWERP
Op soek na antwoorde
Baie mense voel dat daar nie meer hoop vir die mensdom is nie weens al die slegte nuus in die media. Maar moet ons ons daaroor bekommer?
VOORBLADONDERWERP
Wat sê die Bybel?
Die slegte toestande van vandag se wêreld is baie eeue gelede in die Bybel voorspel.
HULP VIR DIE GESIN
Leer jou kind om nederig te wees
Leer jou kind om nederig te wees sonder om sy selfbeeld af te breek.
LANDE EN VOLKE
’n Besoek aan Nieu-Seeland
Al moet mense ver reis om daar te kom, lok Nieu-Seeland byna 3 000 000 toeriste per jaar. Hoekom is die land so gewild?
’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS
Alhazen
Jy het seker nog nie van sy naam gehoor nie, maar jy het heel moontlik al by sy lewenswerk baat gevind.
DIE BYBEL SE BESKOUING
God se naam
Mense gebruik verskeie titels om na God die Almagtige te verwys. Maar hy het ook ’n persoonlike naam.
Onderwerpindeks vir Ontwaak! 2017
’n Lys artikels volgens kategorieë wat in 2017 uitgegee is.
Nog aanlyn materiaal
Wees eerlik
Waarom moet jy altyd die waarheid praat?
Hoe kan ek die ware godsdiens vind?
Is ware godsdiens bloot ‘die regte godsdiens vir my’?

