Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir die Ontwaak! in 2016

Onderwerpindeks vir die Ontwaak! in 2016

“Baie dankie dat julle sulke tydige tydskrifte voorsien.”—Amy

As ’n ma het Amy praktiese oplossings vir alledaagse probleme in die Ontwaak! gevind. Soos sy, het miljoene lesers baat gevind by hierdie tweemaandelikse tydskrif. Besoek www.jw.org/af om die onderwerpe vir 2016 wat hieronder aangegee word, te vind.

ALLERLEI

  • Hoe om verandering te hanteer: Nr. 4

  • Jou gesindheid maak ’n verskil: Nr. 1

  • Laat jou gewoontes vir jou werk: Nr. 4

DIE BYBEL SE BESKOUING

DIERE EN PLANTE

GESKIEDKUNDIGE FIGURE

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

  • Siekte—Hoe om jou te beskerm: Nr. 6

  • Voedselallergieë en voedselonverdraagsaamheid: Nr. 3

GODSDIENS

  • Het Jesus werklik bestaan? Nr. 5

  • Is die Bybel net ’n goeie boek? Nr. 2

  • Wat sê die Bybel oor homoseksualiteit?: Nr. 4

JEHOVAH SE GETUIES

  • Baie tale—Een boodskap: Nr. 3

  • “Dis so ’n vars benadering!” (jw.org): Nr. 5

  • Wat weet jy van Jehovah se Getuies? Nr. 1

LANDE EN VOLKE

MENSEVERHOUDINGS

  • Hoe jy jou kind deur die puberteitsjare kan help: Nr. 2

  • Hoe om probleme te bespreek (gesin): Nr. 3

  • Hoe om respek te toon (huwelik): Nr. 6

  • Hoe om ware vriende te maak: Nr. 1

  • Leer jou kind oor seks: Nr. 5

ONDERHOUDE

  • ’n Embrioloog verduidelik waarom hy aan God glo (Y. Hsuuw): Nr. 2

WETENSKAP

  • Bissus van die seemossel: Nr. 6

  • Inkvis se vermoë om van kleur te verander: Nr. 1

  • Mier se nek: Nr. 3

  • Periodieke sonbesie se lewensiklus: Nr. 4

  • Wonder-element (koolstof): Nr. 5