ONTWAAK! Nr. 6 2016 | Siekte—Hoe om jou te beskerm

Nuwe en ou aansteeklike siektes kan ’n gevaar vir jou gesondheid wees. Hoe kan jy jou beskerm?

VOORBLADONDERWERP

Siekte—Hoe om jou te beskerm

Jou liggaam veg elke dag teen onsigbare vyande wat moontlik dodelik kan wees.

VOORBLADONDERWERP

Beskerm jou teen siekte

Kyk na vyf faktore wat jou aan siekte kan blootstel en hoe jy jou kan beskerm.

IS DIT ONTWERP?

Die bissus van die seemossel

Seemossels heg hulle aan voorwerpe vas deur middel van drade. As ’n mens verstaan hoe dit werk, kan dit help om nuwe en beter maniere te vind om toerusting aan geboue of senings aan bene te heg.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om respek te toon

Respek in die huwelik is nie ’n luuksheid nie—dit is ’n noodsaaklikheid. Hoe kan jy toon dat jy jou maat respekteer?

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Desiderius Erasmus

Daar is al gesê dat hy tydens die Renaissance net so beroemd was soos enige internasionale beroemde van vandag. Wat het hom beroemd gemaak?

Die buitengewone narvis

Hierdie klein vissie met sy mooi kleure werk op ’n wonderlike manier saam met die anemoon. Wat maak hierdie verhouding uniek en hoe werk dit?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Stiptelikheid

Stiptelikheid—of ’n gebrek daaraan—kan ’n uitwerking hê op jou reputasie. Wat sê die Bybel oor hierdie kosbare eienskap? Hoe kan jy leer om betyds te wees?

Onderwerpindeks vir die Ontwaak! in 2016

’n Lys artikels volgens kategorieë wat in 2016 uitgegee is.

Nog aanlyn materiaal

Wees netjies en skoon

Jehovah het ’n plek vir alles. Leer hoe jy ook netjies kan wees!

Wat sê die Bybel oor Kersfees?

Die geskiedenis van ses gewilde Kersgebruike sal jou dalk verbaas.