Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 3 2021 | Moet jy in ’n Skepper glo? Kyk na die feite

Mense het heelwat verskillende idees oor hoe die heelal en lewe op aarde begin het. Hierdie Ontwaak! sal jou help om na ’n paar interessante feite oor hierdie onderwerp te kyk en om jou eie gevolgtrekking te maak. Het die heelal vanself ontstaan of is dit deur God geskep? Die antwoord is dalk belangriker as wat jy besef.

 

Hoe kan jy besluit?

Baie mense wonder oor die skepping en die oorsprong van lewe.

Wat die heelal ons leer

Dit lyk asof die heelal en die aarde geskep is vir lewe om te bestaan. Kan dit wees omdat dit so ontwerp is?

Wat lewe ons leer

Lewende dinge maak ons planeet uniek en pragtig. Wat leer lewe ons oor hoe dit begin het?

Wat wetenskaplikes nie vir ons kan sê nie

Kan wetenskaplikes verduidelik hoe die heelal en lewe begin het?

Wat die Bybel vir ons sê

Stem dit ooreen met wetenskaplike feite?

Hoekom die antwoord saak maak

As die bewyse jou oortuig dat daar ’n almagtige God bestaan, kan dit jou nou en in die toekoms help.

Kyk na die bewyse

Besluit of daar ’n rede is om te glo dat ’n Skepper bestaan.