Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Hoe om suksesvol te wees op skool

Hoe om suksesvol te wees op skool

Watter woord sou jy gebruik om te beskryf hoe jy skool beskou?

  • Vervelig of inspirerend?

  • Frustrerend of lonend?

  • Stresvol of genotvol?

Wat kan jy doen as jou beskouing van skool hoofsaaklik negatief is? Hoe kan jy, as jy ’n positiewe beskouing van skool het, jou vaardighede verbeter sodat jy jou opvoeding selfs beter kan benut? Op bladsye 3 tot 7 sal ons met behulp van die Bybel vyf sleutels tot sukses bespreek.