Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 LIED 93

Seën ons vergadering

Kies ’n oudio-opname
Seën ons vergadering

(Hebreërs 10:24, 25)

  1. 1. Seën ons waar ons hier vergader,

    bid ons nou, Jehovah God.

    Dankie vir vergaderinge

    waar ons leer van u gebod.

  2. 2. Help ons, Heer, in ons aanbidding;

    laat u Woord ons harte vul.

    Leer ons om te preek uit liefde;

    so doen ons lojaal u wil.

  3. 3. Seën dan ons vergaderinge;

    gee ons vrede, eenheid, Heer.

    Mag ons woorde en ons dade

    u as Soewerein vereer.