Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 LIED 121

Ons het selfbeheersing nodig

Kies ’n oudio-opname
Ons het selfbeheersing nodig

(Romeine 7:14-25)

  1. 1. Ons het God lief met ons hart, siel en gees,

    maar kort selfbeheersing, want swak is ons vlees.

    Volg ons die vlees, veroorsaak dit weë.

    Leef ons na gees, bring dit vrede mee.

  2. 2. Satan probeer God se knegte verlei,

    en ons moet teen sonde en swakhede stry.

    Sonde sal ons nie kan onderkry,

    want God se krag laat ons staande bly.

  3. 3. Woorde en dade kan Gods naam vereer;

    om vlekloos te lewe, is wat ons begeer.

    Ons het besluit, belowe getrou:

    Ons selfbeheersing sal ons behou.