Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 LIED 119

Ons moet geloof hê

Kies ’n oudio-opname
Ons moet geloof hê
UITLEG

(Hebreërs 10:38, 39)

  1. 1. In vroeëre tye het God gespreek

    deur al sy profete getrou.

    Maar nou leer hy ons deur Jesus, sy Seun,

    en sê hy: ‘Toon tog berou.’

    (REFREIN)

    Toon ons sterk en vaste geloof?

    Ons moet werk om dit te verkry.

    Word dit deur ons werke bewys?

    Dis dié geloof wat tot ons redding lei.

  2. 2. Ons Heer het aan ons die opdrag gegee:

    Vertel goeie nuus wyd en syd.

    Ons doen hierdie werk met ywer en moed

    en dra die boodskap nou uit.

    (REFREIN)

    Toon ons sterk en vaste geloof?

    Ons moet werk om dit te verkry.

    Word dit deur ons werke bewys?

    Dis dié geloof wat tot ons redding lei.

  3. 3. Geloof is ’n anker, seker en vas;

    ons deins daarom nooit t’rug van vrees.

    Ons redding is naby, ons sal volhard.

    Jehovah sal met ons wees.

    (REFREIN)

    Toon ons sterk en vaste geloof?

    Ons moet werk om dit te verkry.

    Word dit deur ons werke bewys?

    Dis dié geloof wat tot ons redding lei.