Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

“Stry die goeie stryd van die geloof”

“Stry die goeie stryd van die geloof”
UITLEG

Laai af:

  1. 1. Ek voel soms ek het genoeg gehad.

    Die stryd in my kop kan my soms mal maak.

    Daar’s dae wat ek voel ek verdrink,

    en in ’n vloed van trane wegsink.

    (BRUG)

    As ek swaarkry, is hy naby.

    En as ek hoop verloor, help sy Woord vir my

    om deur als sterk te bly,

    want ek hoor Jehovah sê:

    (REFREIN)

    ‘Net nog ’n klein rukkie,

    en ek sal elke traan afvee.

    Net nog ’n klein rukkie,

    dan’s jy in die Paradys.

    Hou vas, ek sal jou daar kry.

    Ek’s met jou in hierdie stryd –

    stry dié stryd.

    Ek’s met jou in dié stryd.’

  2. 2. Ek lees sy Woord – dis waar ek krag vind.

    As storms kom, is hy my ‘sterk Toring’.

    (BRUG)

    As ek swaarkry, is hy naby.

    En as ek moed verloor, help sy Woord vir my

    om deur als sterk te bly,

    want ek hoor Jehovah sê:

    (REFREIN)

    ‘Net nog ’n klein rukkie,

    en ek sal elke traan afvee.

    Net nog ’n klein rukkie,

    dan’s jy in die Paradys.

    Hou vas, ek sal jou daar kry.

    Ek’s met jou in hierdie stryd –

    stry dié stryd.

    Ek’s met jou in dié stryd.

    Ek’s met jou in dié stryd.

    Ek’s met jou in dié stryd.’

    (OORGANG)

    ‘Ek’s met jou in dié stryd,

    met jou in dié stryd,

    met jou in dié stryd.’

    (REFREIN)

    ‘Net nog ’n klein rukkie,

    en ek sal elke traan afvee.

    Net nog ’n klein rukkie,

    dan’s jy in die Paradys.

    Hou vas, ek sal jou daar kry.

    Ek’s met jou in dié stryd.’