Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kyk na my

Kyk na my
UITLEG

Laai af:

  1. 1. Maak — maak daai foon jou blind?

    Soos jy jou vaskyk

    in sy skermpie met friend requests en likes.

    Dink nou mooi. Jou duime kan nie praat

    met regte egte maats.

    Waarop anders mis jy dalk nou uit? Wel as,

    as jy wil weet, sal jy moet verder kyk as wat aanlyn is.

    Regte vriende is wat jy nodig het.

    (REFREIN)

    Kyk na my.

    Wat sien jy?

    Dis cool verby.

    Jy’s deel van ’n familie wêreldwyd.

    Kyk na my.

    Weet jy wat?

    Sien jy dat?

    Jy’s deel van ons. Sit neer jou foon en kyk na my.

  2. 2. Maak — maak tyd om te sien.

    Sien wat ander sien.

    Daai boksie in jou hand is nie ’n vriend.

    Want ’n vriend, waar en trou en eg,

    lief jou God ook opreg,

    is daar om jou deur alles by te staan. Maar hoe

    kan iemand dit vir jou aanlyn doen? Dis net oppervlakkig.

    Regte vriende is wat jy nodig het.

    (REFREIN)

    Kyk na my.

    Wat sien jy?

    Dis cool verby.

    Jy’s deel van ’n familie wêreldwyd.

    Kyk na my.

    Weet jy wat?

    Sien jy dat?

    Jy’s deel van ons. Sit neer jou foon en kyk na my.

    (TUSSENSPEL)

    Sit neer jou foon en kyk na my.

    (OORGANG)

    Jy wil nie later simpel voel.

    Want hoe weet jy of wat jy lees ’n feit of fabel is.

    Soms is die cloud ook wreed en koud.

    Klim af, kom aarde toe. Bevry jouself, en praat met die mens langs jou.

  3. 3. Sit, sit neer jou apparaat,

    want anders gaan als wat

    die moeite werd is, jou verbygaan.

    Kyk, luister, proe en raak

    aan dinge wat saak maak.

    Hul’s orals rondom jou. Al wat jy moet doen, is

    nou besef wat in jou hand is, is net oppervlakkig.

    Regte vriende is wat jy om jou het!

    (REFREIN)

    Kyk na my.

    Wat sien jy?

    Dis cool verby.

    Jy’s deel van ’n familie wêreldwyd.

    Kyk na my.

    Weet jy wat?

    Sien jy dat?

    Jy’s deel van ons. Sit neer jou foon en kyk na my.

    Wat sien jy?

    Dis cool verby.

    Jy’s deel van ’n familie wêreldwyd.

    Kyk na my.

    Weet jy wat?

    Sien jy dat?

    Jy’s deel van ons. Sit neer jou foon en kyk na my.