Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Ek sal altyd my beste gee

Ek sal altyd my beste gee
UITLEG

Laai af:

  1. 1. O hemelse Vader, vir u wil ek my beste gee.

    Ek wil graag vir u liefhê en bly maak solank as ek leef.

    Ek sal dié wat soek, aanhou help om u Waarheid te vind.

    Daar’s niks wat my hart groter vreugde en blydskap kan bring.

    (BRUG)

    My geloof word al sterker terwyl ek u naam aanhou prys.

    Ek sal hou by my belofte en op u weg bly.

    (REFREIN)

    O hemelse Vader, dis u wat ek prys.

    In als wat ek doen, wil ek graag vir u wys

    hoe lief ek u het, ja, solank as ek leef.

    Jehovah, vir u sal ek altyd my beste gee.

  2. 2. Ek sal uit liefde my God en my broers aanhou dien.

    Deur heelhartig my deel te doen, sal hul my liefde sien.

    Daar’s groter geluk as ek gee as wanneer ek ontvang,

    as ek tyd neem om hoop uit die Bybel aan mense te bring.