Broadcasting-liedjies

Geniet ’n versameling liedjies oor ons waardering en liefde vir ons geestelike erfenis.

Ek wil my bes vir u gee

Gee vir God jou bes terwyl jy nog jonk is.

Nou is die tyd

Die pioniergees spoor ons aan om goedhartig teenoor ons bure te wees.

Kom terug na my

God se heilige gees kan jou help om na hom terug te keer.

Byeenkomste maak ons gelukkig

Wanneer ons ’n byeenkoms bywoon, voel ons die eenheid en die liefde van ons broers en susters wêreldwyd.

Dankie Jehovah

Deur middel van sy heilige gees help Jehovah ons om te volhard in moeilike tye. Dit beweeg ons om met waardering vir hom te sing.

Keuses

Dit sal verstandig wees om te dink aan watter uitwerking ons keuses sal hê op ons persoonlike lewe, ons bediening en ander mense.

Vergewe mekaar

Soek na geleenthede om Jehovah na te volg en ander te vergewe.

Net om die draai

As ons uitsien na die toekomstige Paradys, kan dit ons help om te volhard.

Geloof maak als moontlik

Ons moet hard werk om sterk geloof op te bou, maar Jehovah sal ons beloon as ons dit doen.

Ek bou my toekoms met Jehovah

Ons wil elke dag besluite maak wat God se hart bly maak.

U herinneringe lei my

Kom ons wys deur wat ons sê en doen, dat ons regtig Jehovah se herinneringe liefhet.

Ek kan weer opstaan

Kyk hoe iemand wat Jehovah voorheen ywerig gedien het, krag kry om weer terug te gaan na ’n liefdevolle gemeente.

Ons staan voor u verstom

Waardeer jou voorreg om saam met Jehovah te werk!

Kosbare dogter

’n Pa kyk hoe sy dogter grootword en sien hoe sy die waarheid haar eie maak.

Kom ons spring in

As knegte van Jehovah maak dit ons baie bly wanneer ons meer in die bediening kan doen.

Kyk na my

Geniet elke oomblik wat jy saam met jou broers en susters is.

Ek sien u wonders

Jehovah se skepping verstom ons en beweeg ons om vir hom te sing.

Stel belangrike dinge eerste

Ons moet ons tyd goed gebruik. Besluit wat’s belangrik. Bid, studeer, bly na aan Jehovah.

Verlief op jou

As Jehovah God deel is van jou huwelik sal dit sterk wees!

Ek vertrou op u

As ons God se Woord lees en daaroor nadink kan dit ons help om die storms van die lewe te oorleef.

Ek maak ’n verandering

Is jy beweeg om ’n verandering in jou bediening te maak?

Nooit alleen nie

As ons Jehovah het, is ons nooit alleen nie!

Behoort aan mekaar

Jehovah se volk help mekaar wanneer slegte dinge gebeur. Hulle is daar vir mekaar wanneer niemand anders in die wêreld daar is nie.

Moenie vrees nie

Wanneer die lewe moeilik raak, moet ons onthou ons is nooit alleen nie.

Op soek

Mense wat God en sy voorneme regtig wil leer ken, sal dit regkry as hulle moeite doen om na hom te soek.

Ware vriende

Waar kry ons ware vriende?

Jy kan my vertrou

Ons kan in goeie en slegte tye op ware vriende staatmaak.

Met Jehovah is ons een

Al lewe ons in ’n goddelose wêreld, het ons ’n liefdevolle en verenigde broederskap.

Maak my moedig

Jehovah kan ons die moed gee om enige beproewing te verduur.

Ek sal altyd my beste gee

Jehovah verdien waarlik ons heelhartige toegewydheid en diens.

Elke dag het sy eie probleme

Ons kan vrede en geluk vind ten spyte van ons probleme.

Wees sterk, bly getrou

’n Pragtige liedjie wat ons help om te volhard.

Dankbaar vir God se skepping

Maak tyd om oor Jehovah se skepping na te dink en sê dan vir hom dankie deur middel van gebed.

Ons is jou familie

Waar ons ook al is, ons is deel van Jehovah se familie.

“Stry die goeie stryd van die geloof”

Ten spyte van die feit dat ons sukkel en probleme het, kan ons getrou aan Jehovah bly.