Psalms 67:1-7

  • Eindes van aarde sal God vrees

    • God se weg sal bekend wees (2)

    • ‘Laat al die volke God prys’ (3, 5)

    • “God sal ons seën” (6, 7)

Vir die musiekleier: Moet met snaarinstrumente begelei word. ’n Melodie. ’n Lied. 67  God sal ons sy goedkeuring gee en ons seën. Hy sal goedheid aan ons betoon+ (Sela)   sodat u weg regoor die aarde bekend kan wees,+u reddingsdade onder al die nasies.+   Laat volke u prys, o God. Laat al die volke u prys.   Laat die nasies bly wees en van vreugde uitroep,+want u sal die volke regverdig oordeel.+ U sal die nasies van die aarde rig. (Sela)   Laat volke u prys, o God. Laat al die volke u prys.   Die aarde sal sy opbrengs lewer.+ God, ons God, sal ons seën.+   God sal ons seën,en al die eindes van die aarde sal hom vrees.*+

Voetnote

Of “eer”.