Psalms 131:1-3

  • Tevrede soos klein kindjie

    • ‘Ek streef nie na dinge wat te groot is nie’ (1)

’n Lied van die opgange. Van Dawid. 131  O Jehovah, my hart is nie hoogmoedig nie,en my oë is nie trots nie.+ Ek streef ook nie na dinge wat te groot is+of wat vir my onbereikbaar is nie.   Nee, maar ek het my siel* gekalmeer en tot bedaring gebring,+soos ’n klein kindjie* by sy ma. Ek is so tevrede soos ’n klein kindjie.*   Laat Israel op Jehovah wag,+van nou af en tot in alle ewigheid.

Voetnote

Of “myself”. Sien Woordelys.
Of “gespeende kind”.
Of “gespeende kind”.