Psalms 123:1-4

  • Versoek om Jehovah se goedheid

    • ‘Soos slawe, is ons oë op Jehovah’ (2)

    • “Ons het al te veel bespotting verduur” (3)

’n Lied van die opgange. 123  Ek kyk op na u,+u wat in die hemel op u troon sit.   Net soos die oë van slawe op die hand van hulle meester gerig is,en die oë van ’n slavin op die hand van haar meesteres,so is ons oë op Jehovah ons God gerig+totdat hy goedheid aan ons betoon.+   Betoon goedheid aan ons, o Jehovah, betoon goedheid aan ons,want ons het al te veel bespotting verduur.+   Ons is al te veel uitgelag deur dié wat selfversekerd isen te veel bespot deur die hoogmoediges.

Voetnote