Psalms
Hoofstukke
Oorsig
-
Jehovah, ’n regverdige Regter
“Oordeel my, o Jehovah” (8)
-
Jehovah staan op om op te tree
God se woorde is suiwer (6)
-
Redding vir God se gesalfde koning
‘Party vertrou op strydwaens en perde, maar ons roep Jehovah se naam aan’ (7)
-
Glorieryke Koning gaan by poorte in
“Aan Jehovah behoort die aarde” (1)
-
Psalmis se gebed gehoor
‘Jehovah, my sterkte en skild’ (7)
-
Getreur in vreugde verander
God se goedkeuring is lewenslank (5)
-
Gebed vir hulp wanneer vyande dreig
“God is my helper” (4)
-
Daar is ’n God wat aarde oordeel
Gebed om goddeloses te straf (6-8)
-
God, ’n sterk toring teen vyande
‘Ek sal ’n gas in u tent wees’ (4)
-
Beskerming teen slinkse aanvalle
“God sal op hulle skiet” (7)
-
Dringende versoek om hulp
“Tree tog gou vir my op” (5)
-
God oordeel met regverdigheid
Goddeloses sal uit Jehovah se beker drink (8)
-
Sion, stad van ware God
Dié wat in Sion gebore is (4-6)
-
Jehovah, Redder en regverdige Regter
Jehovah se redding bekend gemaak (2, 3)
-
Alle nasies moet Jehovah loof
God se lojale liefde is groot (2)
-
Waardering vir God se kosbare woord
-
Aangeval, maar nie oorwin nie
Dié wat Sion haat, sal verneder word (5)
-
Tevrede soos klein kindjie
‘Ek streef nie na dinge wat te groot is nie’ (1)
-
Loof God in die nagte
“Lig julle hande op in heiligheid” (2)