Job 25:1-6

  • Bildad praat die derde keer (1-6)

    • ‘Hoe kan ’n mens onskuldig wees voor God?’ (4)

    • Beweer dat ’n mens se integriteit tevergeefs is (5, 6)

25  Bildad,+ die Suhiet, het toe geantwoord:   “God regeer en mense behoort sy mag te vrees. Hy sorg dat daar vrede in die hemel is.   Kan sy leërmag getel word? En op wie skyn sy lig nie?   Hoe kan ’n blote mens dan regverdig voor God wees?+ En hoe kan iemand wat uit ’n vrou gebore is, onskuldig* wees?+   Selfs die maan is nie vir hom helder nie,en die sterre is nie rein in sy oë nie.   Wat nog te sê ’n mens, wat soos ’n wurm is,en ’n mensekind, wat soos ’n maaier is!”

Voetnote

Of “rein”.