Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jeremia

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Jeremia as profeet aangestel (1-10)

    • Visioen van amandelboom (11, 12)

    • Visioen van kookpot (13-16)

    • Jeremia versterk vir sy toewysing (17-19)

  • 2

    • Israel verlaat Jehovah om ander gode te aanbid (1-37)

      • Israel soos vreemde wingerdstok (21)

      • Haar klere bevlek met bloed (34)

  • 3

    • Erns van Israel se afvalligheid (1-5)

    • Israel en Juda skuldig aan egbreuk (6-11)

    • Versoek om berou te toon (12-25)

  • 4

    • Berou bring seëninge (1-4)

    • Rampspoed sal uit noorde kom (5-18)

    • Jeremia se pyn oor komende rampspoed (19-31)

  • 5

    • Volk weier Jehovah se dissipline (1-13)

    • Vernietig, maar nie heeltemal uitgeroei nie (14-19)

    • Jehovah eis rekenskap van volk (20-31)

  •   6

    • Beleëring van Jerusalem naby (1-9)

    • Jehovah se woede oor Jerusalem (10-21)

      • Sê “Vrede!” terwyl daar geen vrede is nie (14)

    • Wrede inval uit noorde (22-26)

    • Jeremia sal as metaaltoetser dien (27-30)

  • 7

    • Valse vertroue in Jehovah se tempel (1-11)

    • Tempel sal soos Silo word (12-15)

    • Valse aanbidding veroordeel (16-34)

      • Aanbidding van “Koningin van die Hemel” (18)

      • Kinderoffers in Hinnom (31)

  • 8

    • Volk kies gewilde weg (1-7)

    • Watter wysheid sonder Jehovah se woord? (8-17)

    • Jeremia treur oor Juda se ineenstorting (18-22)

      • “Is daar geen balsem in Gilead nie?” (22)

  • 9

    • Jeremia is baie hartseer (1-3a)

    • Jehovah eis rekenskap van Juda (3b-16)

    • Treurlied oor Juda (17-22)

    • Spog dat hulle Jehovah ken (23-26)

  • 10

    • Gode van nasies teenoor lewende God (1-16)

    • Vernietiging en ballingskap naby (17, 18)

    • Jeremia treur (19-22)

    • Profeet se gebed (23-25)

      • Mens kan nie sy voetstappe rig nie (23)

  • 11

    • Juda verbreek verbond met God (1-17)

      • Daar is net soveel gode as stede (13)

    • Jeremia soos lammetjie wat geslag gaan word (18-20)

    • Teenstand van Jeremia se tuisdorp (21-23)

  • 12

    • Jeremia se klagte (1-4)

    • Jehovah se antwoord (5-17)

  • 13

    • Lyfband van linne is verniel (1-11)

    • Wynkruike moet stukkend geslaan word (12-14)

    • Juda wil nie verander nie; sal in ballingskap gaan (15-27)

      • “Kan ’n Kussiet sy vel verander?” (23)

  • 14

    • Droogte, hongersnood en swaard (1-12)

    • Valse profete veroordeel (13-18)

    • Jeremia erken volk se sondes (19-22)

  • 15

    • Jehovah sal nie sy oordeel verander nie (1-9)

    • Jeremia se klagte (10)

    • Jehovah se antwoord (11-14)

    • Jeremia se gebed (15-18)

      • Vreugde om God se woorde te eet (16)

    • Jeremia deur Jehovah versterk (19-21)

  • 16

    • Jeremia moenie trou, treur of feesvier nie (1-9)

    • Straf, dan herstel (10-21)

  • 17

    • Juda se sonde is ingegraveer (1-4)

    • Vertroue in Jehovah bring seëninge (5-8)

    • Bedrieglike hart (9-11)

    • Jehovah, die hoop van Israel (12, 13)

    • Jeremia se gebed (14-18)

    • Sabbat moet gehou word (19-27)

  • 18

    • Klei in pottebakker se hande (1-12)

    • Jehovah draai sy rug op Israel (13-17)

    • Plan teen Jeremia; sy versoek (18-23)

  • 19

    • Jeremia beveel om kleifles te breek (1-15)

      • Kinderoffers aan Baäl (5)

  • 20

    • Pasgur slaan Jeremia (1-6)

    • Jeremia kan nie ophou preek nie (7-13)

      • God se boodskap soos brandende vuur (9)

      • Jehovah soos skrikwekkende vegter (11)

    • Jeremia se klagte (14-18)

  • 21

    • Jehovah weier Sedekia se versoek (1-7)

    • Volk moet lewe of dood kies (8-14)

  • 22

    • Oordeelsboodskappe teen slegte konings (1-30)

  • 23

    • Goeie en slegte herders (1-4)

    • Veiligheid onder “regverdige spruit” (5-8)

    •  Valse profete veroordeel (9-32)

    • “Die las” van Jehovah (33-40)

  • 24

    • Goeie vye en slegte vye (1-10)

  • 25

    • Jehovah se geskil met nasies (1-38)

      • Nasies moet Babilon 70 jaar lank dien (11)

      • Beker van wyn van God se woede (15)

      • Rampspoed van nasie tot nasie (32)

      • Dié wat deur Jehovah doodgemaak is (33)

  • 26

    • Jeremia met dood gedreig (1-15)

    • Jeremia gespaar (16-19)

      • Miga se profesie aangehaal (18)

    • Profeet Uria (20-24)

  • 27

    • Juk van Babilon (1-11)

    • Sedekia beveel om hom aan Babilon te onderwerp (12-22)

  • 28

    • Jeremia teen valse profeet Hananja (1-17)

  • 29

    • Jeremia se brief aan ballinge in Babilon (1-23)

      • Israel sal ná 70 jaar terugkeer (10)

    • Boodskap aan Semaja (24-32)

  • 30

    • Beloftes van herstel en genesing (1-24)

  • 31

    • Oorblyfsel van Israel sal weer in land woon (1-30)

      • Ragel huil oor haar kinders (15)

    • Nuwe verbond (31-40)

  • 32

    • Jeremia koop stuk grond (1-15)

    • Jeremia se gebed (16-25)

    • Jehovah se antwoord (26-44)

  • 33

    • Belofte van herstel (1-13)

    • Veiligheid onder “regverdige spruit” (14-16)

    • Verbond met Dawid en priesters (17-26)

      • Verbond met dag en nag (20)

  • 34

    • Oordeelsboodskap aan Sedekia (1-7)

    • Verbond om slawe te bevry, verbreek (8-22)

  • 35

    • Regabiete se gehoorsaamheid (1-19)

  • 36

    • Jeremia dikteer inhoud van boekrol (1-7)

    • Barug lees hardop uit boekrol (8-19)

    • Jojakim verbrand boekrol (20-26)

    • Boodskap oorgeskryf in nuwe boekrol (27-32)

  • 37

    • Galdeërs sal net tydelik wegtrek (1-10)

    • Jeremia in tronk (11-16)

    • Sedekia praat met Jeremia (17-21)

      • Jeremia van brood voorsien (21)

  • 38

    • Jeremia in reënput gegooi (1-6)

    • Ebed-Meleg red Jeremia (7-13)

    • Jeremia spoor Sedekia aan om oor te gee (14-28)

  • 39

    • Val van Jerusalem (1-10)

      • Sedekia vlug en word gevang (4-7)

    • Jeremia sal beskerm word (11-14)

    • Ebed-Meleg se lewe sal gespaar word (15-18)

  • 40

    • Nebusaradan bevry Jeremia (1-6)

    • Gedalja oor land aangestel (7-12)

    • Komplot teen Gedalja (13-16)

  • 41

    • Gedalja deur Ismael vermoor (1-10)

    • Ismael vlug vir Johanan (11-18)

  • 42

    • Volk vra Jeremia om vir leiding te bid (1-6)

    • Jehovah antwoord: “Moenie Egipte toe gaan nie” (7-22)

  • 43

    • Volk ongehoorsaam; gaan Egipte toe (1-7)

    • Jehovah se boodskap aan Jeremia in Egipte (8-13)

  • 44

    • Rampspoed oor Jode in Egipte voorspel (1-14)

    • Volk verwerp God se waarskuwing (15-30)

      • Aanbidding van “Koningin van die Hemel” (17-19)

  • 45

    • Jehovah se boodskap aan Barug (1-5)

  • 46

    • Profesie teen Egipte (1-26)

      • Nebukadnesar sal Egipte verower (13, 26)

    • Beloftes aan Israel (27, 28)

  • 47

    • Profesie teen Filistyne (1-7)

  • 48

    • Profesie teen Moab (1-47)

  • 49

    • Profesie teen Ammon (1-6)

    • Profesie teen Edom (7-22)

      • Edom sal ophou bestaan as nasie (17, 18)

    • Profesie teen Damaskus (23-27)

    •  Profesie teen Kedar en Hasor (28-33)

    • Profesie teen Elam (34-39)

  • 50

    • Profesie teen Babilon (1-46)

      • “Vlug uit Babilon uit” (8)

      • Israel sal teruggebring word (17-19)

      • Babilon se waters sal opgedroog word (38)

      • Babilon sal onbewoon wees (39, 40)

  • 51

    • Profesie teen Babilon (1-64)

      • Babilon sal skielik voor Mede val (8-12)

      • Boek in Eufraat gegooi (59-64)

  • 52

    • Sedekia kom in opstand teen Babilon (1-3)

    • Nebukadnesar beleër Jerusalem (4-11)

    • Stad en tempel vernietig (12-23)

    • Volk in ballingskap na Babilon geneem (24-30)

    • Jojagin uit gevangenis vrygelaat (31-34)