Wanneer ’n geliefde sterf

Het iemand vir wie jy lief is gesterf? Het jy hulp nodig om die pyn te verwerk?

Inleiding

Hierdie publikasie bied vertroosting uit die Skrif vir mense wat iemand deur die dood verloor het.

“Dit kan nie waar wees nie!”

Onverwagte tragedies tref families regoor die wêreld elke dag.

Is dit normaal om so te voel?

Is dit verkeerd om te treur as jy ’n geliefde aan die dood afgestaan het?

Hoe kan ek my smart verwerk?

Moet ek my smart wegsteek of daaraan uiting gee?

Hoe kan ander help?

Oplettende vriende moet die inisiatief neem om ’n bedroefde persoon te vertroos.

’n Vaste hoop vir die dooies

Wanneer iemand sterf, is dit moeilik om te aanvaar dat jy nooit weer met daardie persoon sal praat, lag of vir hom sal vashou nie. Maar die Bybel gee ons hoop.