Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 DEEL 12

Hoe kan jou gesin gelukkig wees?

Hoe kan jou gesin gelukkig wees?

As daar liefde is, sal ’n gesin gelukkig wees. Efesiërs 5:33

God wil hê dat een man met een vrou getroud moet wees.

’n Goeie man is lief vir sy vrou en probeer haar verstaan.

’n Vrou moet haar man ondersteun.

Kinders moet na hulle ouers luister.

 Wees liefdevol en getrou, nie wreed en ontrou nie. Kolossense 3:5, 8-10

Die Bybel sê dat ’n man sy vrou moet liefhê soos sy eie liggaam en dat ’n vrou diep respek vir haar man moet hê.

Seks buite die huwelik is verkeerd. Dit is ook verkeerd as ’n man meer as een vrou het.

Die Bybel leer gesinne hoe om gelukkig te wees.