Hoe om in God se liefde te bly

Die Bybel bevat beginsels en sedelike standaarde wat ons kan help om in God se liefde te bly.

’n Brief van die Bestuursliggaam

Die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies wil almal wat vir Jehovah lief is, aanspoor om te leer hoe om volgens die waarheid in God se Woord te lewe.

HOOFSTUK 1

God se liefde bly vir ewig

Dit verg inspanning om ons vriendskap met God sterk te hou. Hoe kan ons dit regkry?

HOOFSTUK 2

’n Goeie gewete voor God

God het elkeen van ons ’n gewete gegee sodat ons goeie besluite kan neem.

HOOFSTUK 3

Kies vriende wat vir God lief is

Vriende kan ’n goeie of ’n slegte invloed op ons hê. Hoe kan Bybelbeginsels ons help wanneer ons vriende kies?

HOOFSTUK 4

Hoekom moet ons gesag respekteer?

Daar is goeie redes waarom ons gesag moet respekteer in die gesin, in die gemeente en in die gemeenskap.

HOOFSTUK 5

Geen deel van die wêreld nie

Jesus het vir sy dissipels gesê: ‘Julle is geen deel van die wêreld nie.’ Presies wat is hierdie ‘wêreld’, en waarom moet Christene geen deel daarvan wees nie?

HOOFSTUK 6

Hoe om vermaak te kies

Hierdie wêreld se vermaak kan vergelyk word met ’n vrug waarvan ’n deel goed is en ’n deel sleg is. Wat kan jou help om die goeie deel te kies en die slegte deel te vermy?

HOOFSTUK 7

Beskou jy lewe soos God dit beskou?

Watter Bybelbeginsels help ons om goeie besluite te neem in verband met lewe en bloed?

HOOFSTUK 8

Jehovah se volk moet skoon en rein wees

God se standaarde van reinheid sluit nie net in dat ons liggaam, klere en huis skoon moet wees nie. Dit raak ook ons aanbidding, ons gedrag en selfs ons gedagtes.

HOOFSTUK 9

“Vlug vir seksuele onsedelikheid!”

Wat is seksuele onsedelikheid, en hoe kan ons daarvoor vlug?

HOOFSTUK 10

Die huwelik – ’n Gawe van God

Wat is party van die voordele van die huwelik? Hoe kan jy ’n huweliksmaat wyslik kies? Wat kan ’n huwelik suksesvol maak?

HOOFSTUK 11

Ná die troudag

Elke huwelik ondervind probleme. Maar selfs paartjies wat ernstige probleme het, kan hulle verhouding versterk.

HOOFSTUK 12

Ons woorde moet opbouend wees

Ons woorde kan ander opbou of afbreek. Jehovah leer ons hoe om die gawe van spraak reg te gebruik.

HOOFSTUK 13

Is alle vierings vir God aanvaarbaar?

Vierings en vakansiedae speel ’n belangrike rol in mense se lewe. Wat kan ons help om te verstaan hoe Jehovah daaroor voel?

HOOFSTUK 14

Wees eerlik in alles

Kyk na vier gebiede waarop dit moeilik kan wees om eerlik te wees en na wat die voordele is as ons wel eerlik is.

HOOFSTUK 15

Geniet jou werk

Ons Skepper wil hê dat ons moet geniet wat ons doen. Wat kan ons dus help om ons werk te geniet? En is daar werk wat Christene moet vermy?

HOOFSTUK 16

Staan die Duiwel teë

Ons lewe in ’n wêreld wat deur Satan beheer word. Hoe kan ons na aan God bly en ons teen hierdie vyand beskerm?

HOOFSTUK 17

Bly in God se liefde

’n Bybelskrywer het Christene hierdie aansporing gegee: ‘Julle moet julle op julle allerheiligste geloof opbou.’ Hoe kan jy dit doen?

Eindnotas

Betekenis van woorde en uitdrukkings in die boek Hoe om in God se liefde te bly.