Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Hoe hierdie brosjure jou kan help

Hoe hierdie brosjure jou kan help

Hierdie brosjure sal jou help om dit te geniet om uit God se Woord, die Bybel, te leer. Die tekste aan die einde van elke paragraaf wys waar jy antwoorde in jou Bybel op die vetgedrukte vrae kan kry.

Terwyl jy die Bybeltekste lees, kyk hoe dit hierdie vrae beantwoord. Enigeen van Jehovah se Getuies sal jou graag wil help om die Bybel beter te verstaan. – Lees Lukas 24:32, 45.

Al die publikasies wat in hierdie brosjure genoem word, word deur Jehovah se Getuies uitgegee.