Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Hoe om JW.ORG te gebruik

Hoe om JW.ORG te gebruik

Jy kan ten volle baat vind by jw.org deur te leer hoe om die funksies daarvan te gebruik.

Vind inligting aanlyn

Vind die publikasie waarna jy soek met hierdie maklike stappe. Leer hoe om vir ’n titel, tydskrif, beskikbare formaat of spesifieke inligting op jw.org te soek.

Vind inligting in ’n ander taal

Leer hoe om die webwerftaal te verander, ’n webblad te vertoon of ’n publikasie in ’n ander taal te vind.

Kyk na video’s op JW.ORG

Vind en speel ’n video, speel al die video’s in ’n kategorie of in ’n versameling, beheer ’n video en verander video-instellings.

Hoe om JW.ORG op ’n elektroniese toestel te gebruik

Leer hoe om kieslyste, publikasies en die aanlyn Bybel te gebruik of na die oudio-opname van ’n artikel te luister.

Stuur ’n skakel na ’n artikel, video of publikasie aan iemand

Wenke oor hoe om die deel-funksie op jw.org/af te gebruik.

Gebruik ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah

Leer hoe om al die beskikbare digitale formate van ons sangboek te gebruik.

Algemene vrae – JW.ORG

Kry antwoorde op die mees algemene vrae.